SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

HENK HUMAN REEKS - PRONK BOEKE

Henk Human is ʼn bobaas vegter met karate en gebruik hy dit onder andere handig in sy werk om enigeen wat enige tipe probleem optel, dit vir hulle te help oplos, maar natuurlik teen ʼn prys.

 

Die Enslin krisis - Jef van staden (1961) Een ongeluk te veel - Jef van Staden (1961)
1. Die Enslin krisis - Jef van Staden (1961) 2. Een ongeluk te veel - Jef van Staden (1961)

Geslepe Prins uit Arabië - Jef van staden (1962)Henk Human en die moordlustige breindokter - Jef van staden (1962)
3. Geslepe Prins uit Arabië - Jef van Staden (1962) 4. Henk Human en die moordlustige breindokter - Jef van Staden (1962)

In die kloue van kameraad Kristof - Jef van Staden (1962)Die roekelose mannekyn - Jef van Staden (1962)
5. In die kloue van Kameraad Kristof - Jef van Staden (1962) 6. Die roekelose mannekyn - Jef van Staden (1962)

Copyright © 2022 by Pieter Haasbroek. All rights reserved.
Last updated: 4 Oktober 2022